newbie
Posted: Wed Sep 03, 2014 5:31 pm
Dag se almal eks nuut hier en stel belang in varswater hengel,carp en baber,hoop ek sal nog baie hier leer,en saam gesels,eks in kimberley en doen so biekie kompeterende hengel ook,ek sal vir meeste tyd roofkyk en waar ek kan sal en graag uithelp