Page 1 of 1

Nuwe (ou) aansluiting

Posted: Tue Sep 02, 2014 1:24 pm
by bennotaute
Dagse Manne,

Ek roofkyk al amper vir 2 Jaar op die forum.

Kom van Middelburg in Mpumalanga.

Ek ken darem al van die manne op die forum bv. Geno, 375fanatic en Remington.


Hou asb aan met so goeie forum.

Benno

Re: Nuwe (ou) aansluiting

Posted: Tue Sep 02, 2014 2:02 pm
by Geno
Welkom Mater! Geniet dit!

Re: Nuwe (ou) aansluiting

Posted: Tue Sep 02, 2014 2:37 pm
by Flip Nel
Baie Welkom