Page 1 of 1
nuwe lid
Posted: Tue Sep 02, 2014 8:33 am
by krige
Jis ja ek is paul krige van graaff reinet maar bly nou in makwassie nw geniet dit hier .
Re: nuwe lid
Posted: Tue Sep 02, 2014 8:35 am
by Geno
Welkom Paul!
Goed om jou hier te sien!
Re: nuwe lid
Posted: Tue Sep 02, 2014 8:47 am
by krige
Dankie man was lekker om julle manne te ontmoet het die naweek,
Re: nuwe lid
Posted: Tue Sep 02, 2014 9:29 am
by Jaco B
Welkom. Jy gaan die forum baie geniet.
Re: nuwe lid
Posted: Tue Sep 02, 2014 10:33 am
by Boesman10
Welkom op die forum. Ek het ook nou eers onlangs aangesluit en moet se ek vind baie advies op die forum.
Re: nuwe lid
Posted: Tue Sep 02, 2014 11:50 am
by jamalley
Welkom Paul, hoop jy geniet dit baie