Page 1 of 1

NUWE AANSLUITING

Posted: Mon Sep 01, 2014 3:04 pm
by .303 JAGTER
Hi daar almal, my naam is Hennie Nel en ek is van Goodwood in die Weskaap, ek het net onlangs my lisensie vir my.303 BSA NOI MK3 gekry, en was bevooreg genoeg om al einde Junie twee Springbokke plat te trek. Ek geniet dit verskriklik om te jag, en oor die algemeen om net te skiet, dit is een van my passies. Ek hou van self herlaai en vind dit baie ontspannend, en genotvol.
Dis is n voorreg en baie lekker om by n Forum aan te sluit en te gesĂȘls met manne wat dieselfde passie vir Jag en Skiet het as ek, en om te gesĂȘls in Afrikaans ook nog, waarvoor kan n man dan meer vra, seker net nog n jag geleentheid, ha, ha !!!

Re: NUWE AANSLUITING

Posted: Tue Sep 02, 2014 7:37 am
by J le Roux
Welkom, hoop jy geniet dit hier.

Re: NUWE AANSLUITING

Posted: Tue Sep 02, 2014 11:52 am
by jamalley
Welkom Hennie

Re: NUWE AANSLUITING

Posted: Tue Sep 02, 2014 12:32 pm
by Viking
Welkom Hennie,

Ons .303 bende is amper soos die Landrover manne...jy weet jy is in almal se visier.

Geniet die ouens se kwinkslae en lees lekker saam aan die stories, maar gee aandag aan die harde baarde se raad!

Viking

Re: NUWE AANSLUITING

Posted: Tue Sep 02, 2014 2:37 pm
by Flip Nel
Welkom Hennie geniet dit

Re: NUWE AANSLUITING

Posted: Tue Sep 02, 2014 2:40 pm
by win270
Baie welkom, Hennie. Geniet dit hier saam met mede-jagters.

Re: NUWE AANSLUITING

Posted: Tue Sep 02, 2014 3:07 pm
by Frikkiedbr
http://i105.photobucket.com/albums/m239/iwan207/Smiley/20121.gif Hennie geniet dit hier :)

Re: NUWE AANSLUITING

Posted: Tue Sep 09, 2014 11:28 am
by .303 JAGTER
Dankie aan almal wat my welkom heheed het, dit is lekker om hier te wees.

groete.
Hennie