Page 1 of 1

Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Mon Sep 01, 2014 2:31 pm
by stefan 338
Goeie middag geagte lede

Wil myself graag voorstel soos die etiket vd forum vereis

my naam is Stefan en is ek woonagtig in pretoria.

Ek geniet die verskeidenheid van onderwerpe wat bespreek word op die forum baie
veral die wat handel oor die tegniese aspekte van vuurwapens, herlaai en ook te leer
die ander lede se ondervindings.

Is ook die trotse eienaar van verskillende jaggewere waarvan 2 musgraves is waaroor vd lede
passievol skryf.

Ek is n ywerige jagter en jag graag wanner die geleendheid homself voordoen en ook die beroting
my toelaat .

SIen uit om deel te wees vd leersame forum.

groete

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Mon Sep 01, 2014 2:38 pm
by Cz_apie
Welkom en geniet dit hier

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Mon Sep 01, 2014 2:41 pm
by Wouter Roets
Hallo Stefan

Baie welkom hier op Jaracal en ons hoop jy maak jou sommer vining tuis hier om die vuurtjie! Geniet dit gate uit.

Groetnis
Wouter

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Mon Sep 01, 2014 2:44 pm
by win270
Welkom, Stefan. Geniet die samesyn op hierdie forum!

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Mon Sep 01, 2014 2:47 pm
by Heinz Petersen
Dagsê Stefan en welkom hier

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Mon Sep 01, 2014 3:33 pm
by vriell
Welkom vanuit die Kaap waar die lente aangebreek het met sonskyn weer en die blou blou berge in die agtergrond.Geniet hierdie forum wat die kuierplek is van vele mense met dieselfde belangstellings en etiese waardes. Geniet dit !!

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Mon Sep 22, 2014 5:34 pm
by Jacquesb
Hallo Stefan 338

Kom kuier lekker saam hier op ons forum.
Geniet dit, maar onthou dis verslawend.

Groetnis

Jacques

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Mon Sep 22, 2014 11:46 pm
by jamalley
welkom

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Tue Sep 23, 2014 6:08 am
by Kaptein
Welkom

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Thu Sep 25, 2014 9:30 pm
by Ritchie
Welkom!

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Thu Sep 25, 2014 9:47 pm
by KalahariKlong
Baie welkom.

Re: Myself voorstel as nuwe lid

Posted: Fri Sep 26, 2014 10:39 am
by .303 JAGTER
Hi daar Stephan, en baie welkom, jy gaan dit sommer baie geniet hier.
groete
Hennie