Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Sep 01, 2014 9:09 am
by wmh
More almal, wil my net voorstel.
Eks nuut in die game en het baie vrae.
Het al die boog jag, geweer jag en die herlaai dinge probeer maar wil graag van die ervare manne hoor!

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Sep 01, 2014 10:35 am
by jamalley
Welkom, hoop jy geniet dit baie