Hulp met bedrading van distributor op 4y hilux
Posted: Sun Aug 31, 2014 2:04 pm
dagse manne
Kan jul my dalk raad gee. ek het my bakkie se 4y Hilux vervang met n nuwe 4Y hilux enjin. Die ou masjien het nog ou distributor met los coil op en nuwe masjien het n electrical een op of dis hoe ek dit verstaan. Die nuwe een het n male plug met 2 drade. 1 bruin draad wat van condenser af kom en dan 1 swart draad wat van uit distributor self kom. waantoe gaan ek met daardie 2 drade. wat koppel ek daar? Die bakkie moet loop en ek te min kennis van dit. HELP asseblief.
Groete