Page 1 of 1
Nuwe aansluiting.
Posted: Sun Aug 31, 2014 1:48 pm
by Sidney
Hi Daar
Ek is van Rustenburg en will graag my net voorstel aan die forum.
Sidney
Re: Nuwe aansluiting.
Posted: Sun Aug 31, 2014 2:38 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Sidney.
Stel jouself voor

.
Wat, waarmee en wanneer skiet of jag jy?
Groetnis,
Gawie.
Re: Nuwe aansluiting.
Posted: Sun Aug 31, 2014 2:56 pm
by Heinz Petersen
Welkom Sidney.
Vertel ons meer van daai aksie wat die patroon vas hou.