Page 1 of 1

Jonas

Posted: Sun Aug 31, 2014 9:12 am
by morne smith
Jonas, hoe kry jy dit reg om so baie goed op te &$@ in 1 dag? Oubaas ek staan vrooeeg op

Re: Jonas

Posted: Mon Sep 01, 2014 10:24 am
by PaulM
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: Mooi man!

Jonas, loop stadig, werk stadig, jy doen alles stadig, is daar niks wat jy vinnig doen nie?

Eish Oubaas, ekke hy word vinnig moeg....