Page 1 of 1

Wees gegroet...

Posted: Sat Aug 30, 2014 1:52 pm
by Jacques du Plooy
Middag almal,

My naam is Jacques, ek is woonagtig in George,Suid Kaap.

Ek is van die opinie daar is nooit genoeg patrone as die skote eers begin loop nie.

Re: Wees gegroet...

Posted: Sat Aug 30, 2014 2:12 pm
by Heinz Petersen
Welkom Jacques.

Re: Wees gegroet...

Posted: Sat Aug 30, 2014 8:50 pm
by Jacquesb
Welkom Mater
Geniet die forum.

Re: Wees gegroet...

Posted: Sat Aug 30, 2014 9:38 pm
by Jaco B
welkom.

Re: Wees gegroet...

Posted: Sun Aug 31, 2014 10:08 am
by GvA
Hallo Jaque, Tuinroete SA Jagters het lekke tak daar waar jy kan gaan skiet.