Page 1 of 1
Van waar is jy
Posted: Fri Aug 29, 2014 3:51 pm
by Heinz Petersen
Kan nuwe aansluiters asb net op hulle profiel sit van waar hulle is of as jy skaam is waar jy bly
net dan die naaste dorp se naam insit.
Dit maak dit net makliker as die persoon iets verkoop of hulp nodig het hom te kan help.
Re: Van waar is jy
Posted: Fri Aug 29, 2014 3:53 pm
by Piet Pille
Sekondeer
Re: Van waar is jy
Posted: Fri Aug 29, 2014 5:04 pm
by Gawie(13mm)
Ek stem ook vir die een.
Die volgende lid wat hier sy eiertjie gaan lĂȘ, gaan vir ons kom vertel hoekom hy dit nie doen nie.

Re: Van waar is jy
Posted: Fri Aug 29, 2014 5:53 pm
by James Wilson
Hallo ek is James en ek is van Christiana, dit is net so 15 km van Apiesdeel
Re: Van waar is jy
Posted: Fri Aug 29, 2014 8:04 pm
by Flip Fouche
Heinz Petersen wrote:Kan nuwe aansluiters asb net op hulle profiel sit van waar hulle is of as jy skaam is waar jy bly
net dan die naaste dorp se naam insit.
Dit maak dit net makliker as die persoon iets verkoop of hulp nodig het hom te kan help.
Asb maak so !
Flip
Re: Van waar is jy
Posted: Fri Aug 29, 2014 8:21 pm
by James Wilson
Heinz Petersen wrote:Kan nuwe aansluiters asb net op hulle profiel sit van waar hulle is of as jy skaam is waar jy bly
net dan die naaste dorp se naam insit.
Dit maak dit net makliker as die persoon iets verkoop of hulp nodig het hom te kan help.
Heinz, ek het heeltemal vrede met jou versoek, terloops ek ondersteun dit. Die feit is egter dat baie gevestigde lede nie wys vanwaar hulle kom nie nie.
Re: Van waar is jy
Posted: Fri Aug 29, 2014 9:07 pm
by tripodmvr
Hier was al vele versoeke daarvoor - ek het net na aansluiting dit ook versoek - min het daarop reageer. Ek sit my ouderdom ook by. Dit gee jou 'n idee of die persoon moontlik ondervinding het en of dit 'n laat beginner is. Sodoende vertel jy nie 'n persoon om sy gaai van die bakkie af te kry en te loop as hy al oor die 80 is nie.