Page 1 of 1

Boom van die jaar 2014

Posted: Thu Aug 28, 2014 7:59 pm
by deon762
Goeie naand

Weet iemand watter boom is hierdie jaar die boom van die jaar?

Re: Boom van die jaar 2014

Posted: Thu Aug 28, 2014 8:09 pm
by Johan Nel
Laventelboom(Heteropyxus natalensis) en Sandysterhout (Vepris lanceolata)

Re: Boom van die jaar 2014

Posted: Thu Aug 28, 2014 8:10 pm
by tripodmvr
Die inligting het nou bietjie versprei met die sny en plak. Eerste boom is die algemene en 2de die skaars soort. Nie geweet die spesies is al tot 2020 aangewys nie.

2013 Virgilia oroboides Blossom tree, Keurboom
Grewia occidentalis Cross-berry, Kruisbessie

Barringtonia racemosa Powder-puff Tree, Poeierkwas-boom

2014 Genus Heteropyxis Lavender trees, Laventelbome Vepris lanceolata White ironwood, Witysterhout
2015 Combretum krausii Forest bushwilow, Bosvaderlandswilg Heteromorpha arborescens Parsley tree, Wildepieterseliebos
2016 Ficus thonningii Common wild fig, Gewone wildevy Maerua cafra Common bush-cherry, Gewone witbos
Maerua angolensis Bead-bean tree, Knoppiesboontjieboom
2017 Ziziphus mucronata Hairy buffalo-thorn, Harige blinkblaar wag-n-bietjie Euclea pseudebenus Ebony tree, Ebbeboom
2018
Genus Podocarpus Yellowwoods, Geelhoutbome
P. elongatus, P. falcatus, P. henkelii, P. latifolius

Boscia albitrunca Shepherd's tree, Witgat
2019 Sclerocarya birrea Marula Maroela Philenoptera violacea Apple-leaf, Appelblaar
2020 Ekebergia capensis Cape ash, Essenhout Adansonia digitata Baobab,Kremetart

Re: Boom van die jaar 2014

Posted: Thu Aug 28, 2014 8:31 pm
by deon762
dankie

Re: Boom van die jaar 2014

Posted: Fri Jan 01, 2016 10:26 pm
by Williebees
Dankie Driepoot, So hierdie jaar is dit:
Ficus thonningi (gewone wildevy)
Maerua caffra
Maerua angolensis (knoppiesboontjie)

Die eerste is op 'n vriend van my se plaas. Die derde op my eie plaas.
Die middelste een ken ek ne - sal gaan naslaan.