Page 1 of 1

9mm x 19mm Cast

Posted: Thu Aug 28, 2014 12:55 pm
by Bertie375
Hi Almal,

Ek is dringend opsoek na n cast en n bush vir n RCBS "lube o matic" vir 9mm in 115gr of 124gr koeels.

Baie dankie

Groete

Re: 9mm x 19mm Cast

Posted: Thu Aug 28, 2014 1:09 pm
by Chris Swart
Bertie375 wrote:Hi Almal,

Ek is dringend opsoek na n cast en n bush vir n RCBS "lube o matic" vir 9mm in 115gr of 124gr koeels.

Baie dankie

Groete
Soek jy moulds?
Of soek jy die sizing die?

Re: 9mm x 19mm Cast

Posted: Thu Aug 28, 2014 1:16 pm
by vriell
Bertie375 wrote:Hi Almal,

Ek is dringend opsoek na n cast en n bush vir n RCBS "lube o matic" vir 9mm in 115gr of 124gr koeels.

Baie dankie

Groete
PM vir Reloader270 of vir Polla1983. Weet hulle het op 'n stadium gehad.

Re: 9mm x 19mm Cast

Posted: Thu Aug 28, 2014 1:20 pm
by Bertie375
Chris,

Ek soek molds en sizing dies.

Groete

Re: 9mm x 19mm Cast

Posted: Thu Aug 28, 2014 2:06 pm
by Chris Swart
Bertie375 wrote:Chris,

Ek soek molds en sizing dies.

Groete
Bel vir Camdix

http://www.camdixwapens.co.za/

Dit is waar ek reggekom het, toe niemand anders gehad het nie.

Re: 9mm x 19mm Cast

Posted: Sat Aug 30, 2014 10:19 pm
by Beaghle
PM vir jou gestuur.

Re: 9mm x 19mm Cast

Posted: Mon Sep 01, 2014 3:08 pm
by HJA
Goeie middag,

Het jy al reg gekom met die bullet molds.
Ek het een 111gr vir 'n 9mm.
Dit is 'n Lee stel.
Serial no. 356-111-1R

Laat weet maar
Henk

Re: 9mm x 19mm Cast

Posted: Mon Sep 01, 2014 6:32 pm
by Reloader270
Ek weet van 'n ou in PTA wat moontlik sizer dies het in .355 of .356. Het self .358 by die ou bestel vir later die week. Hy moet nog prys maak.