Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Thu Aug 28, 2014 10:14 am
by Meerkatnw
More

Baie bly om bydi forum aan te sluit. My naam is Johan, woon in klerksdorp en is die noord wes rep vir mute silencers. Skiet graag jakkalse in my spaar tyd in die noord wes area.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 28, 2014 10:40 am
by VdWalt
Welkom hier.

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 28, 2014 11:17 am
by Piet Pille
Baie welkom Johan

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 28, 2014 12:27 pm
by vriell
Welkom !! Gaan dit geniet hier..

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 28, 2014 3:38 pm
by jamalley
Welkom Johan, ek hoop jy geniet dit sommer baie

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 28, 2014 3:49 pm
by Frikkiedbr
http://i105.photobucket.com/albums/m239/iwan207/Smiley/20121.gif Johan geniet dit hier :)

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Aug 28, 2014 11:07 pm
by Karoo Klong
Welkom Johan

Jy sal dit geniet.

Groete