Page 1 of 1
Oorle Lamvanger
Posted: Mon Aug 25, 2014 2:53 pm
by hencohugo
Ek kon darem een van die lamvangers by my pa die naweek uitsort.
Re: Oorle Lamvanger
Posted: Mon Aug 25, 2014 3:00 pm
by FCLoretz
Geluk Henco.
Re: Oorle Lamvanger
Posted: Mon Aug 25, 2014 5:19 pm
by JK
Mooi hulle kan baie skade maak.
Re: Oorle Lamvanger
Posted: Tue Aug 26, 2014 10:51 am
by Boesman10
Great - groot mannetjie daai
Re: Oorle Lamvanger
Posted: Tue Aug 26, 2014 10:55 am
by Pappabeer
Wat het jy met die rooi overall en swart gumboots gemaak?
Baie geluk! Mooi Bob!