Page 1 of 1

Teleskoop informasie

Posted: Sat Aug 23, 2014 2:52 pm
by henning

Re: Teleskoop informasie

Posted: Sat Aug 23, 2014 5:05 pm
by win270
Dis BAIE omvattend en enige persoon wat baie meer van teleskope wil weet, kan dit gerus deurlees . . . vragte inligting en klomp detail. Dankie vir die skakel, henning.

Re: Teleskoop informasie

Posted: Sat Aug 23, 2014 9:24 pm
by henning
win270 wrote:Dis BAIE omvattend en enige persoon wat baie meer van teleskope wil weet, kan dit gerus deurlees . . . vragte inligting en klomp detail. Dankie vir die skakel, henning.
Plesier.

Groete
henning

Re: Teleskoop informasie

Posted: Sat Sep 06, 2014 1:53 pm
by henning

Re: Teleskoop informasie

Posted: Sat Sep 06, 2014 3:00 pm
by mva2912
Ai, dat mens nou nie eers by die werk (op 'n Saterdag middag) bietjie kan lees nie...
IT.jpg

Re: Teleskoop informasie

Posted: Sun Sep 07, 2014 9:45 pm
by Albert84
Ja so sukkel ek ook die helfte van die jaar as ek by die werk is. Lyk my precisionrifleblog.com het darem deur die net geglip. Sterkte

Re: Teleskoop informasie

Posted: Mon Sep 08, 2014 10:24 am
by Capt. Yoda
Lol ja hier is ek die ou wat daai dinge reguleer en ek het myself al n paar keer geblok. Ongelukkig het meeste web filters op firewalls net n tab wat jy op click vir wat geblok word en onder daai wat julle sien "Category Weapons" val meeste van die goed wat ons van hou

Re: Teleskoop informasie

Posted: Thu Sep 25, 2014 7:08 am
by henning
Hier is die finaale opsomming van die scope toetse.

http://precisionrifleblog.com/2014/09/1 ... s-summary/

Groete
Henning