Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Sat Aug 23, 2014 1:00 pm
by Gura
Goeie Dag
My naam is Carel Nel, ek is vanaf Benoni Gauteng. Ek jag al van kleins af. Ek sien uit daarna om met julle, julle kennis te deel.
Groete
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Aug 23, 2014 10:31 pm
by tripodmvr
Welkom by ons. Hoop ons kan jou van hulp wees. Enige persoon wat passievol oor jag en gewere is hoort hier.
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Aug 23, 2014 10:33 pm
by NicoSmit
welkom hoop jy gaan dit geniet
Re: Nuwe Lid
Posted: Sat Aug 23, 2014 11:37 pm
by Gura
Baie dankie julle, ek glo ek gaan dit geniet op hierdie forum.
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Aug 24, 2014 7:30 am
by Jacquesb
Welkom mater.
Jy gaan dit geniet.
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Aug 25, 2014 10:25 am
by jamalley
Welkom, ek hoop jy geniet dit baie hier.