Page 1 of 1
Takbok Jag
Posted: Fri Mar 11, 2011 9:43 pm
by theedge
Hoop daar is iemand wat kan help. Ek is opsoek na nuwe gebiede in die OOSKAAP waar ek takbok kan jag. Laat weet maar as daar iemand is wat takbok die jaar gaan laat skiet.
Re: Takbok Jag
Posted: Fri Mar 11, 2011 11:06 pm
by Ponkie
Hallo Oom
Is dit vir die pot of trofee jag?
Ons behoort 'n klompie ramme die jaar te he, maar wet nie of Pa self gaan uitskiet en jagters kry nie.
Groetnis
ponkie
Re: Takbok Jag
Posted: Sat Mar 12, 2011 4:23 am
by theedge
Ponkie jong ek is maar een van daai ouens wat nie van horings hou nie

As ek n mooi dier kry is dit great maar ek skiet hoofsaaklik vir die pot - het n klomp kleingoed en die eet my bankrot so moet maar vir hulle vleis kry - hoor elke dag pappa kaaswors he. HUlle liefde. Ag ek sal bly wees as jy by jou pa hoor Thanks