Page 1 of 7

Heads Up

Posted: Thu Aug 21, 2014 8:31 am
by Geno
Ek het die volgende gesien by een van die local gunshops.
.264 140gr Nosler CC
250 @ R1,000.00

Laat weet maar.
Ek hoor die sesvyf bende sukkel om koeƫls te kry.

Ek stick ook hierdie topic vir ander om hulle heads-ups hier te plaas.

Groete,
Eugene

Re: Heads Up

Posted: Thu Aug 21, 2014 9:48 am
by Geno
Dieselfde winkel het ook Lapua .243 doppe. R1,700.00/100

Re: Heads Up

Posted: Thu Aug 21, 2014 9:51 am
by Hein (Haan)
Winkel in Vryburg het nog so paar 6mm Hornady 87gr BTHP @ R460/100
As iemand van hulle soek praat maar.

Re: Heads Up

Posted: Thu Aug 21, 2014 10:00 am
by terven
Goeie more
Ek is op soek na 7 mm 168 gr Nosler custom competition punte ,enige plek.
Dankie
Terven

Re: Heads Up

Posted: Thu Aug 21, 2014 10:09 am
by win270
Soos paar weke gelede genoem, ek is opsoek na Savage 250-3000 patrone of iemand in Johannesburg/Pretoria area wat vir my kan herlaai. Ek het sowat 120 patrone (100 grein, Norma) wat ek graag wil laat herlaai.

Safari & Outdoor het ammunisie bestel en wag steeds vir aflewering . . . prys daarvan is maar hoog. Ander geweerwinkels waarby ek navraag gedoen het, het geen voorraad nie.

Re: Heads Up

Posted: Thu Aug 21, 2014 10:23 am
by Hugo
Manne

Die topic is geskep vir "heads up", om jou in kennis te stel as n winkel enige vooraad kry wat jy dink ander kan help.

Soos as jy in klomp CCI200 primers vasloop en jy wil dit hier deel.

As jy iets soek sit dit onder wanted afdeling wat spesiaal vir dit geskep is.

Kom ons fokus saam en werk saam dan hoef die mods nie so hard te werk nie.

Re: Heads Up

Posted: Thu Aug 21, 2014 10:26 am
by win270
Jammer, Hugo. My plasing is dalk buite orde ... net gewonder hoe kan iemand vir my "heads-up" gee as hy nie ook weet waarna ek soek nie ... Alles in orde as mods my plasing hierbo skuif na Gesoek/Wanted.

Re: Heads Up

Posted: Thu Aug 21, 2014 10:27 am
by Hugo
Nee jy hoef nie jammer te se nie,

Ek dog net ek help.

Re: Heads Up

Posted: Thu Aug 21, 2014 1:48 pm
by alecjohnson
Safari and outdoor het baie CCI 250 en Fed 215 slagdoppies cci R800 vir 1000 weet nie wat die fed kos nie

Re: Heads Up

Posted: Tue Aug 26, 2014 12:05 pm
by Hein (Haan)
Remington SPS in 30-06 as iemand so iets soek.
http://www.guntree.co.za/latest-ads/ite ... -sps-30-06

Re: Heads Up

Posted: Fri Sep 12, 2014 9:31 am
by Capt. Yoda
Daar is n Zeiss HD5-25 te koop op Gunsite vir R8500

http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... -5-25-x-50

Re: Heads Up

Posted: Mon Sep 15, 2014 9:45 am
by andre007
Moenie die nuwe Castle Light Lime koop nie. Pot tjol!!

Re: Heads Up

Posted: Mon Sep 15, 2014 9:51 am
by Carl
Moenie enige SAB produk koop nie ;) Keep it Real!

Re: Heads Up

Posted: Mon Sep 15, 2014 10:45 am
by Ratel
Carl wrote:Moenie enige SAB produk koop nie ;) Keep it Real!
+1 Sonder enige preserveermiddels ook nogal. ><)

Re: Heads Up

Posted: Mon Sep 22, 2014 12:40 pm
by Cobus(Cobb)
Heads up,
Was vandag gou weer by die nuwe Wildman in wat in Vanderbijl oop is maar noggie "opening" gehad het nie.....baie teleurstellend tot op hede...

Re: Heads Up

Posted: Thu Sep 25, 2014 1:23 pm
by junglejulian
Gerrie coetzee wapens in bloem het beperkte 87gr vmaxe vir R440 n pakkie

Re: Heads Up

Posted: Thu Sep 25, 2014 7:47 pm
by Cobus(Cobb)
Howa 243 vir R7000 by S&O

Re: Heads Up

Posted: Thu Sep 25, 2014 8:54 pm
by tripodmvr
Sien heelwat 224 55gr Nosler BT vir R385 hier in Vereeniging.

53 gr VMax

Posted: Sat Sep 27, 2014 9:27 am
by VdWalt
Daar is nog 700 53gr VMaxe by Hot powder
in Krugersdorp @ R375 per boksie.

Re: Heads Up

Posted: Mon Sep 29, 2014 7:02 pm
by Johnnie De Wet
junglejulian wrote:Gerrie coetzee wapens in bloem het beperkte 87gr vmaxe vir R440 n pakkie
OORWINNING!!!

Re: Heads Up

Posted: Thu Oct 02, 2014 11:02 pm
by mossie
Hallo
Wildman Vanderbijlpark het more hulle amptelike opening. Lyk nou al heel skaflik. HOOP OM N PAAR VAN JULLE DAAR TE SIEN!!!!!!!!!

Re: Heads Up

Posted: Fri Oct 03, 2014 9:37 am
by Smirre
Lapua STD Plus beskikbaaar by Gerrie Coetzee

Re: Heads Up

Posted: Fri Oct 03, 2014 2:38 pm
by Dries101
Remington 7x57 mauser doppe beskikbaar by Camdix

Re: Heads Up

Posted: Fri Oct 03, 2014 8:01 pm
by boogman
Sien die op Vleisboek

RS Sports and Outdoor Welkom: Hornady punte in vooraad:
.224 50gr V-max -R350 /100
.224 55gr v-max -R350 /100
.224 50gr v-max -R810 / 250
.224 55gr v-max R830 / 250
6MM /.243 V-MAX 87GR- R469 / 100
Posgeld Uitgesluit - Kontak Ramon of Ed 0573553304

Groete

Re: Heads Up

Posted: Mon Oct 06, 2014 8:41 pm
by Cobus(Cobb)
Vir vinnige aflewering, deur tot deur met konstante email updates en tracking nommer, gaan google The Courier Guy of XOC....
Dalkies bietjie duur, R114 vir 1 kg pakkie sonder assuransie...stukke beter as die klomp poskantoor kose!!