Page 1 of 1

Goeie dag

Posted: Wed Aug 20, 2014 3:37 pm
by Johan32
Ek is Johan, en bly in die verre Oos Rand. Ek wil so veel as moontlik leer by die wyse manne op die forum. Besit tans die volgende: .270 Remington;.38/357 Rossi,.22 CZ; 12 boor Beretta 56E,.177 Air Arms windbuks, en 'n 9mm Para kettie.
Moet elke naweek ver ry, maar het 'n staande geleentheid om veral rooikatte in die Waterberge te beheer. (Baie lekkerder as tv kyk ;D

Re: Goeie dag

Posted: Thu Aug 21, 2014 7:35 am
by J le Roux
Welkom Johan,


Jy sal dit geniet op die forum. Onthou om fotos van die rooikaaie hier te plaas.

Re: Goeie dag

Posted: Thu Aug 21, 2014 10:14 am
by vriell
Welkom !! Gelukkige bogger. Geniet die forum !