Page 1 of 1
Small Rifle Berdan Primers
Posted: Wed Aug 20, 2014 3:03 pm
by Bertie375
Hi Almal,
Waar kan ek berdan primers kry vir "small rifle" in die Pretoria area?
Groete
Re: Small Rifle Berdan Primers
Posted: Thu Aug 21, 2014 7:05 am
by blaser
ek het seker n 100 hier in my laai as jy wil kom haal
Re: Small Rifle Berdan Primers
Posted: Thu Aug 21, 2014 7:07 am
by Bertie375
Remington,
Waar in SA is jy?
Groete
Re: Small Rifle Berdan Primers
Posted: Thu Aug 21, 2014 7:41 am
by blaser
centurion 0824916997