Page 1 of 1
Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Tue Aug 19, 2014 3:53 pm
by Chevvy SS
Drove motore vehicle while driving!!!
Drove.jpg
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Tue Aug 19, 2014 5:14 pm
by Silent Hunting
Sak my kop in skaamte.
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Tue Aug 19, 2014 5:27 pm
by win270
Drove motor vehicle while driving ....

????? Of lees ek iets verkeerd? Hulle gaan ons almal daarvoor vang!! ;-)
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Tue Aug 19, 2014 6:00 pm
by Johan Nel
Ten minste maak dit die motivering vir waarom die staatsaanklaer die kaartjie behoort te skrap, heel eenvoudig...

Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Tue Aug 19, 2014 6:14 pm
by win270
Wrote crap while writing . . .
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Tue Aug 19, 2014 10:03 pm
by Johan243
Wys maar net die ligte is aan maar niemand is tuis nie
Johan
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Tue Aug 19, 2014 11:35 pm
by Saagmeel
Ten minste was jy daar tydens die ""beweerde voorval" - of so beweer "hulle"
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Wed Aug 20, 2014 8:53 am
by andre007
So spring mens n boete vry, gaawe klomp... die Vrystaat Spietkops
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Wed Aug 20, 2014 9:00 am
by Cinderella
Chevvy. Wat was jy eintlik besig om te doen (behalwe 'driving')

waarvoor hulle die boete eintlik moes skryf ?
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Wed Aug 20, 2014 9:34 am
by Johannes Schoeman
Ek het een gekry vir, '' illigally drive a with ford ranger while driving''.......... Wat dit ook al beteken
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Wed Aug 20, 2014 9:42 am
by junglejulian
ek het al een gekry omrede die bakkie net een reverse lig het...dit was n land rover wat so uit die fabriek uit kom. en ek het al ook n boete gesien vir die reverse ligte wat net werk as die kar in Trurat is
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Wed Aug 20, 2014 8:56 pm
by Blesbok
Een van my vriendinne het een gekry vir haar hoeter wat nie werk nie
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Wed Aug 20, 2014 10:27 pm
by Hugo
Blesbok wrote:Een van my vriendinne het een gekry vir haar hoeter wat nie werk nie
N kar is nie padvaardig as die toeter nie kan toet nie my vriend.
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Thu Aug 21, 2014 12:26 am
by Leon Crous
In Mosselbaai een aand 'n boete gekry vir ry sonder my ligte aan! 04h30 die oggend!
Spietkop vra my of ek gedrink het???!!!??
Ek sê toe: "Nee, ek dans nog heel aand, ........ dink jy regtig iemand ry die tyd van die aand rond wat nie iewers gedrink het nie??!!"
Die ou reken toe ek grap net en sê: Mooi ry verder asb oom!
Dankie boeta......
Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Thu Aug 21, 2014 7:11 am
by BRNO (Pierre)
Hugo wrote:Blesbok wrote:Een van my vriendinne het een gekry vir haar hoeter wat nie werk nie
N kar is nie padvaardig as die toeter nie kan toet nie my vriend.
Baie waar Hugo, maar dit klink wel asof haar HOETER in 100% kondisie was.

Re: Bloemfonteiners, hierdie is julle spietkops!
Posted: Thu Aug 21, 2014 9:59 am
by Peruvs72
andre007 wrote:So spring mens n boete vry, gaawe klomp... die Vrystaat Spietkops
Self so iets oor gekom met 'n Opel Astra ; kaartjie was uit geskryf vir 'n Toyota Corrola