7 x 57, 120gr Sierra, S335 begin lading?
Posted: Mon Aug 18, 2014 8:33 pm
Naandsê.
Ek het 'n 100 van die koeëls aangeskaf en ongelukkig my herlaai data vir 120 greiners verlê.
Enige iemand wat my kan help met 'n beginlading?
Ek verbeel my ek het omtrent 43gr kruit gegooi vir 'n spoed van 3100v/sek uit 'n 23 duim loop, maar ek wil nie my slot agter my op die parkeerterein gaan optel nie.