Page 1 of 1
Dag se
Posted: Mon Aug 18, 2014 2:42 pm
by Johan308
Nog n nuwe oukie hier, mal oor jag en skiet en hoop om nog lekker met almal te gesels
Re: Dag se
Posted: Mon Aug 18, 2014 2:52 pm
by jamalley
Welkom Johan
Re: Dag se
Posted: Mon Aug 18, 2014 3:10 pm
by vriell
Baie welkom.Jy is op die regte spoor.Geniet die forum !!
Re: Dag se
Posted: Mon Aug 18, 2014 3:36 pm
by Johan Reyneke
Baie welkom
Geniet dit