Page 1 of 1
Re: SAJWV: Nasionale Intertak Spanskiet Kompetisie
Posted: Mon Aug 18, 2014 3:50 pm
by Fanta300
Baie geluk.
Wie was 1e tot 5e?
Re: SAJWV: Nasionale Intertak Spanskiet Kompetisie
Posted: Mon Aug 18, 2014 5:35 pm
by Hein22
Fanta300 wrote:Baie geluk.
Wie was 1e tot 5e?
...en watter teleskope het hulle gebruik???
Grap sommer net Rudolph

Baie geluk aan hulle. Ek wil graag bietjie die nuwe veldskiet outjie onder oë kry.
Re: SAJWV: Nasionale Intertak Spanskiet Kompetisie
Posted: Mon Aug 18, 2014 8:31 pm
by Wielie Waps
Dit het vroeg oggend gelyk of die manne loop en sein soek soos wat hulle die windmetertjies uitgepluk het , maar gelukkig het die groot wind weggebly tot na die kompetisie.
Die uitslae soos ek dit het was:
1. LAKSMANNE van Sweizer
2. VRYSTAAT SANDVELD van Soutpan
3. MAKWEPPA nie seker van waar nie
4. LAMMERGEIER B van Aliwal Noord
5. MARICO LUIPERDS nie seker van waar nie
Dankie vir al die spanne wat daar was. Die dag het sommer seepglad gehardloop.
Re: SAJWV: Nasionale Intertak Spanskiet Kompetisie
Posted: Tue Aug 19, 2014 10:20 am
by Capt. Yoda
Makwepa tak is van Setlagole, daai boere skiet n 11.1.11 hou. Hulle het n baie mooi baan ook
Dink Marico is van Rustenburg