Page 1 of 1

Nuwe aansluitings/ Introductions

Posted: Sun Aug 17, 2014 3:57 pm
by Hano Matthee
Hello daar

My naam is Hano Matthee ek bly in Goodwood Kaapstad

Ek jag met n 308 Musgrave en n 243 Howa

Dankie ::)

Re: Nuwe aansluitings/ Introductions

Posted: Sun Aug 17, 2014 4:00 pm
by tripodmvr
Welkom. Jy het 'n paar mede Kapenaars in die Paarl en omgewing wat gereeld hier gesels. Jy moet sommer ook by die Musgrave bende aansluit. Gaan kyk onder die "Search" funksie waar die' plasing is.