Page 1 of 1

Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 9:14 am
by rudib
Ek het n Somchem boekie, maar sou graag wou weet wat julle laai?

Re: Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 9:50 am
by tripodmvr
Jou geweer is uniek - aanvaar dit en begin by 50gr S365 en gewone LR primers. Sorg dat jy so 1,5 na 2mm weg van die lande is en skiet groep en kry spoed. Nou het ons data vir jou geweer en kan jou beter adviseer.

Re: Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 9:54 am
by rudib
Baie dankie. Wat laai jy in jou 270 Brno?

Re: Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 9:56 am
by alecjohnson
Dis 'n gevaarlike vraag!
my geweer mag dalk net hou van 'n baie hoƫ druk lading wat jou geweer kan opblaas.

Somchem boek die gebruik ek nie, slegs toe ek begin het so weet nie wat in die boek staan oot die TTSX en .270 nie.

Re: Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 10:00 am
by rudib
Ek het reggekom, dankie vir julle terugvoer manne.

Re: Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 10:10 am
by vriell
Deel met ons en so leer ons almal !!

Re: Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 10:16 am
by rudib
Vriel...Ek gaan die raad volg soos aan my gegee deur die manne hierbo.

Re: Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 1:47 pm
by vriell
Reg so Rudie. Laat weet wat hy maak.

Re: Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 3:44 pm
by Armand9
Myne loop somme mooi in my 270. 50gr het die ding gedoen. Ma werk jou ma deur die chrony op.

Re: Herlaai data vir 270 Brno met 130gr TTSX?

Posted: Sun Aug 17, 2014 4:19 pm
by rudib
Dankie Armand, waardeer jou terugvoer.