Page 1 of 1
Is boog jag plase skaars in Namibië?
Posted: Fri Aug 15, 2014 8:31 am
by henried
Ek kyk na 'n jag trip in Namibië vir 2015, baie vriende skiet net boog, maar ek kry nie baie plase wat dit doen nie...
Is dit maar net nie gewild by die plase nie?
Soek ek verkeerd....?
Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?
Posted: Fri Aug 15, 2014 9:30 am
by Wouter Roets
Henried
Vriende van ons genaamd die Lopez familie in Tsumeb doen net boogjag op hulle een plaas. Die plaas se naam is Damara Dik Dik Safaris maar hulle spesialiseer meer in buitelandse jagters. Hulle het n webtuiste as ek dit nie mis het nie en is baie bekend.
Groetnis
Wouter
Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?
Posted: Fri Aug 15, 2014 9:41 am
by Witpietskiet
Henried, kontak bietjie vir Francois Marais hier op die forum
Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?
Posted: Fri Aug 15, 2014 10:12 am
by Williel
Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?
Posted: Fri Aug 15, 2014 10:13 am
by Cor Jacobs
Kyk ook na Khan River lodge naby Karibib. Jammer, maar ek het ongelukkig nie n kontak nommer nie.
Maar ek weet hulle vat wel boogjagters. Kontak persoon daar as ek reg onthou is Con Mackenzie.
Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?
Posted: Fri Aug 15, 2014 10:19 am
by henried
Baie dankie julle.
Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?
Posted: Sat Aug 16, 2014 8:31 am
by bakoor
Hi
Hier is nog 'n plek wat ek kan aanbeveel...kontak hulle gerus...adres:
www.bowhuntnamibia.com of soek Tiefenbach bowhunting op facebook.
Groete