Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Wed Aug 13, 2014 9:38 pm
by Kabel
Hi Almal

My naam is Danie en ek woon tans in Pretoria en jag meestal bosveld. Ek volg al lank die forum veral t.o.v. die herlaai gesprekke. Ek het baie baat daarby gevind, veral met lading ontwikkeling vir die 375R wat nie alom beskikbaar is nie. Ek het vanaand gedink dat dit hoogtyd is dat ek aansluit, so hier is ek.

Lekker aand!

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Aug 13, 2014 10:12 pm
by Vlakvark Soldaat
Welkom Danie. Dit kan nogal verslawend raak...

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Aug 14, 2014 3:53 pm
by jamalley
Welkom Danie

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Aug 14, 2014 3:56 pm
by Rudie
Welkom Danie.