Page 1 of 1

Quick Load vir .243Win met 80gr Sierra Blitz Varminter

Posted: Tue Aug 12, 2014 10:03 am
by Hartskoot Hennie
Goeiedag.

Sal iemand my groot asb. kan help met die Quick Load program?

Hier is al my informasie:

Howa. 243 Win
1 in 10 Twist
22" Std Loop - 67mm TPL Gemeet
Silent Hunter 10 kamer KD

80gr Sierra Blitz Varminter
PMP Brass - 53,44gr H20 Volume Gemiddeld
Fiocchi Large Rifle Primers
66mm Gelaaide TPL
S365 Lot 74

Spoed gemeet met KD op:

42.5gr: 3065, 3108, 3086, 3122, 3072, 3079.

42.75gr: 3137, 3137, 3115, 3122, 3167, 3129.

43gr: 3152, 3114, 3108, 3129, 3043, 3122.

Ek sal graag wil weet wat my TPL moet wees, waar sit die nodes asook wat my maksimum lading/spoed waar die druk gevaarlik gaan raak.

Baie dankie vir die tyd en hulp!

Groete,

Hennie

Re: Quick Load vir .243Win met 80gr Sierra Blitz Varminter

Posted: Wed Aug 20, 2014 11:10 am
by Hartskoot Hennie
Baie dankie oom Tripod vir die hulp!