Page 1 of 1

Jakkals jag van kleins af....

Posted: Thu Mar 10, 2011 6:48 am
by marno
Hi julle,

Ek het weer op die foto afgekom.  Dit is my eerste jakkals wat ek geskiet het toe ek klein was. 

Was baie trots op hom.

Jammer vir die kwaliteit maar ek moes dit in scan.

Groete
Marno

[img width=480 height=480]http://i1211.photobucket.com/albums/cc4 ... kals_2.jpg[/img]

Re: Jakkals jag van kleins af....

Posted: Thu Mar 10, 2011 7:20 am
by Geno
Marno,
Mooi jakkie daai!

Groete,
Eugene

Re: Jakkals jag van kleins af....

Posted: Thu Mar 10, 2011 7:40 am
by James Wilson
jo!!, maar dis n vet blesbok daai :o