6.5 punte ASB
Posted: Wed Mar 09, 2011 8:43 pm
Ek soek n geweer winkel n kaap of rontom wat 6.5 punte aan hou 100g tot 120g.Soos gewoonlik is hie weer eens niks beskik baar.My broer ry volgende week hie van windhoek af Kaap toe. baie dringend.