Page 1 of 1

MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Mon Aug 11, 2014 12:46 pm
by vriell
Speel so bietjie met lood ( mold) koeels o.a. en die volgende data net ter inligting.Die loodkoeel met gas check het konstant ongeveer 2" groepering op 100m gegee (met al die kruite)en die gong op 200m(30cm) elke skoot geraak.250m (30cm) was so elke 4de skoot mis en blyk spoed probleem te wees.Probeer ook nog die "smering" kombinasie reg te kry (te veel rook) Kon geen "leading" waarneem nie...
Spoed by seevlak geneem ,oggend omtrent 17grade celsius

.308, 180, RCBS FN GC 30-180-FN ( weeg 195gr )
Aol=65mm,
s365=42gr
2046 , 2075 , 2084 fps

.308, 180, RCBS FN GC 30-180-FN ( weeg 195gr )
Aol=65mm
s335=36.4gr
2054 , 2064 , 2056 fps

.308, 180, RCBS FN GC 30-180-FN ( weeg 195gr )
Aol=65mm
s355=38.9gr
2057 , 2039 , 2018 fps

150gr pmp fb mj sp
Aol=71mm
s335=46.2gr
2795 , 2776 , 2788 fps (1" + groepering - werk nog aan node)

150gr pmp fb mj sp ( 1" + groepering - werk nog aan node)
Aol=71mm
s355=51gr
2760 , 2795 fps

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Mon Aug 11, 2014 12:56 pm
by LUAN
vriell wrote:Speel so bietjie met lood ( mold) koeels o.a. en die volgende data net ter inligting.Die loodkoeel met gas check het konstant ongeveer 2" groepering op 100m gegee (met al die kruite)en die gong op 200m(30cm) elke skoot geraak.250m (30cm) was so elke 4de skoot mis en blyk spoed probleem te wees.Probeer ook nog die "smering" kombinasie reg te kry (te veel rook) Kon geen "leading" waarneem nie...
Spoed by seevlak geneem ,oggend omtrent 17grade celsius

.308, 180, RCBS FN GC 30-180-FN ( weeg 195gr )
Aol=65mm,
s365=42gr
2046 , 2075 , 2084 fps

.308, 180, RCBS FN GC 30-180-FN ( weeg 195gr )
Aol=65mm
s335=36.4gr
2054 , 2064 , 2056 fps

.308, 180, RCBS FN GC 30-180-FN ( weeg 195gr )
Aol=65mm
s355=38.9gr
2057 , 2039 , 2018 fps

150gr pmp fb mj sp
Aol=71mm
s335=46.2gr
2795 , 2776 , 2788 fps (1" + groepering - werk nog aan node)

150gr pmp fb mj sp ( 1" + groepering - werk nog aan node)
Aol=71mm
s355=51gr
2760 , 2795 fps
Hoe het jy so baie kruit in die dop gekry? :):

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Mon Aug 11, 2014 1:34 pm
by vriell
Opgewerk na hierdie lading...kombinasie van kompres lading en seating diepte asook win doppe wat meer kapasiteit as bv. PMP doppe kan hanteer ( geen druk tekens )

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Thu Sep 03, 2015 8:48 am
by vriell
Het klompie 143 PMP fmj koeels gekry en bietjie gespeel met ladingontwikkeling .

S335 = 43.5gr
TPL = 71.4mm
Chrony = 2740 vps

4 skote op 100m...nog nie 100% op node nie maar is verbaas en baie bly oor die koeels se groepering as in ag geneem word dat die koeels se gewigte verskil tussen 142.8gr en 144.3 gr...
Teen R2.00 'n koeelpunt vir sportskiet help dit darem om kostes laag te hou.. ><)

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Thu Sep 03, 2015 8:51 am
by dsmerrills
Vriel, what's the twist on your howa 1 in 10 or 1 in 12?

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Thu Sep 03, 2015 9:00 am
by vriell
dsmerrills wrote:Vriel, what's the twist on your howa 1 in 10 or 1 in 12?
1 in 10..

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Thu Sep 03, 2015 9:41 am
by dsmerrills
Thank boet!

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Thu Sep 03, 2015 6:38 pm
by Fanta300
Waar kry jy die 143gr vir daai prys. Ek soek ook

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Thu Sep 03, 2015 7:03 pm
by vriell
Ek soek ook nog maar die vriend is oorsee op die oomblik.Sal laat weet indien nog beskikbaar is..

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Fri Apr 01, 2016 9:37 am
by geelslang
Wat is jou node veronderstel om te wees met die 150gr PMP's ?

Groete

Re: MY .308 HOWA ( 22" ) LADINGS (ontwikkeling)

Posted: Tue Apr 19, 2016 10:06 am
by vriell
geelslang wrote:Wat is jou node veronderstel om te wees met die 150gr PMP's ?

Groete
Rondom 2700fps