Page 1 of 1

Savage LRP 260 Recoil Pad

Posted: Sun Aug 10, 2014 5:37 pm
by vanderlindedj
Hallo Almal

Alweer ek! Ek soek raad...
Hoe verwyder ek my "recoil pad" op my LRP?

Ek wil n Kwik Buis installeer om meer te balanseer.

Dankie baie

Re: Savage LRP 260 Recoil Pad

Posted: Mon Aug 11, 2014 8:25 pm
by Christo
vanderlindedj wrote:Hallo Almal

Alweer ek! Ek soek raad...

Ek wil n Kwik Buis installeer om meer te balanseer.

Dankie baie

Daardie buis "raas", klink soos bubbels in die kolf. Gooi eerder so 200-300 gram ballbearings in epidermix gebed in die kolf. Ek het my Nosler se recoilpad van die kolf met die bandsaag afgesaag en net weer plat geskuur en vasgeskroef.