Page 1 of 1
Suksesvolle aand op voerplek
Posted: Sun Aug 10, 2014 10:10 am
by HUNTERZN
Ons het 1800uur gaan sit en teen 1900uur toe le hulle pens en pooitjies in die lig
Re: Suksesvolle aand op voerplek
Posted: Sun Aug 10, 2014 6:16 pm
by LongWolf
geluk....paar mooi otters daai.
Re: Suksesvolle aand op voerplek
Posted: Sun Aug 10, 2014 6:33 pm
by Johan Nel
Dit het goed gegaan met julle, minder as 'n uur? Baie geluk en welgedaan!
Re: Suksesvolle aand op voerplek
Posted: Sun Aug 10, 2014 6:36 pm
by JohanvB
Moer!!!!!!
Watse voer het julle uitgesit??
Re: Suksesvolle aand op voerplek
Posted: Sun Aug 10, 2014 7:37 pm
by Jaco B
well done.
Sal self so ot wil plattrek. Eendag!
Re: Suksesvolle aand op voerplek
Posted: Sun Aug 10, 2014 7:39 pm
by HUNTERZN
net skoon geel mielies