Page 1 of 1
Ek soek .308 win dies wat ek sal ruil
Posted: Tue Mar 08, 2011 8:23 pm
by mosselv
Hallo Mense
Ek hoop ek mag hier vra vir n ruil ek is nuut hier en ken nie die reels nie
Ek het .44 of .38 dies
Groete
Andre
Re: Ek soek .308 win dies wat ek sal ruil
Posted: Wed Mar 09, 2011 8:27 am
by D4D
Ek het vir jou `n .308 die set (RCBS) ,maar een probleem is ek kan niks maak met .38 of .44 die`s nie.
Pm my as jy belang stel
Re: Ek soek .308 win dies wat ek sal ruil
Posted: Wed Mar 09, 2011 9:36 pm
by Christo
Andre, kyk PM, dalk help dit ook vir D4D
Re: Ek soek .308 win dies wat ek sal ruil
Posted: Thu Mar 10, 2011 9:39 pm
by mosselv
D4D
Wat soek jy vir daai dies en van waar is jy
Andre
Re: Ek soek .308 win dies wat ek sal ruil
Posted: Fri Mar 11, 2011 8:04 am
by D4D
Ek het vir jou `n PM gestuur