Page 1 of 1

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Mon Aug 04, 2014 9:14 pm
by Rudie
Wanneer kan ons hulle verwag en watse reticle gaan hy mee kom. Ek sal definitief in 2 van hulle belang stel.

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Wed Aug 06, 2014 8:39 pm
by Maximus
Kom hy met of sonder parallax verstelling?

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Thu Aug 07, 2014 7:31 am
by Geno
Maximus wrote:Kom hy met of sonder parallax verstelling?
As ek die foto van die teleskoop so kyk, lyk dit of hy nie met paralaksverstelling kom nie.

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Fri Aug 15, 2014 9:23 am
by Peter OMoore
Hi Rudolp

Eks ook in die mark vir een!

Laat weet my asseblief.

Dankie Peter

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Fri Aug 15, 2014 9:36 am
by Peter OMoore
Prys gewys?

Het gekyk na Burris FullField II 4.5-14x40 (Ballistic Plex).

Hoe vergelyk die twee?

Wil hom op 243 sit.

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Fri Aug 15, 2014 12:23 pm
by JohanvanZyl
Dit lyk na iets wat ek wil hĂȘ. Sal verseker op die uitkyk wees.

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Fri Aug 15, 2014 1:32 pm
by Cinderella
Het die scope 'n 25mm of 30mm buis?

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Fri Aug 15, 2014 6:07 pm
by .243
Wonder wat sy prys gaan wees?

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Tue Sep 16, 2014 6:17 pm
by Maximus
Gaan die beeld nie swak wees op ver afstande nie? Of stel jy daai verskil met die oogstuk om te kompenseer?

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Sun Sep 28, 2014 7:41 pm
by tgg
swak pos gewees

Re: Rudolph Hunter 4.5-14x44mm

Posted: Mon Sep 29, 2014 11:30 am
by Jaco Swart
TGG

Wil jy nie asb vir ons bietjie meer uitbrei nie