S341
Posted: Mon Aug 04, 2014 11:29 am
Ek skiet S341 in my my 223 met 69gr matchkings met redelike sukses.
Lading is op lot 432 uitgewerk en die is nou gedaan. Ek kry toe n blik lot 428
by n oom present. Weet iemand hoeveel moet ek my lading aanpas tussen die 2 lotte?
Groetnis