Page 1 of 1
Vermeerdering van MOA
Posted: Sun Aug 03, 2014 12:38 pm
by Chevvy SS
Is dit prakties moontlik om jou teleskoop se MOA vermoë te vermeerder deur bv. 'n halwe millimeter stukkie metaal op die voorste (agterste?) basis onder jou teleskoop te sit?
Hoeveel gaan 'n mens baat daarby en is dit die moeite werd?
Luister graag na advies.
Re: Vermeerdering van MOA
Posted: Sun Aug 03, 2014 1:13 pm
by cassie_calvinia
sal 'n 20moa rail nie beter werk nie?
dink daai spacecrss is resep vir moeilikheid
Re: Vermeerdering van MOA
Posted: Sun Aug 03, 2014 1:22 pm
by tripodmvr
Spacers kan spanning op die teleskoop plaas en dit beskading. 'n Rail van 20MOA wat 150mm lank is sal 0,87mm hoër agter wees as voor.
Re: Vermeerdering van MOA
Posted: Sun Aug 03, 2014 1:30 pm
by Nico Harris
As jy die spacer sou insit sal jy jou ringe oor moet ream sodat die die angle in die ringe reg isen nie spanning op die scope basis plaas nie. Ek sou ook eerder die rail opsie volg!
Groete
Nico
Re: Vermeerdering van MOA
Posted: Sun Aug 03, 2014 1:43 pm
by alecjohnson
jy kry ook 40 MOA basisse
Re: Vermeerdering van MOA
Posted: Sun Aug 03, 2014 2:00 pm
by tripodmvr
alecjohnson wrote:jy kry ook 40 MOA basisse
Klink na 'n Kaap na Cairo skoot

Re: Vermeerdering van MOA
Posted: Sun Aug 03, 2014 6:44 pm
by douw
tripodmvr wrote:alecjohnson wrote:jy kry ook 40 MOA basisse
Klink na 'n Kaap na Cairo skoot

Klink vir my soos 'n 308 skoot
