Page 1 of 1
.300wsm
Posted: Sat Aug 02, 2014 12:25 pm
by LouisC
Manne ek is opsoek na ladings vir .300wsm
Dankie
Re: .300wsm
Posted: Sat Aug 02, 2014 12:44 pm
by tripodmvr
Welkom op Jaracal.
Jy gee bitter min inligting, veral rakende koeelgewigte wat jy wil skiet. Met 180gr Hornady SP is 'n goeie beginpunt 63gr S385. As huiswerk wil ek hĂȘ jy moet oor OBT en Quick Load gaan oplees. Google ook OBT as jy nie genoeg op die forum kry nie.
Re: .300wsm
Posted: Sat Aug 02, 2014 4:18 pm
by LouisC
Askuus man.
Maar ekt nou eers vir my .300wsm,savage 12 vlp dbm, gekoop, lesensie wag ek nou voor. Nou begin ek maar so stelselmatig inligting en data bymekaar maak sodat ek n idee het waar om te begin.
Ekt gedink om 165 of 150 grein punte te skiet. Wil nie te vinnig gaan nie maar tog nog op langer afstande ook gemaklik skiet.
Ek skiet graag sierra punte, oor die prys en omdat dit vir my goed werk in my 6mm musgrave.
Primers skiet n man seker cci large rifle magnum primers.
Ek gaan definitief dai lading probeer om te sien of hy wil werk.