Page 1 of 1

Louis

Posted: Sat Aug 02, 2014 12:23 pm
by LouisC
Middag manne.


Bly in Koster

Gewere
.300wsm
6mm musgrave

Re: Louis

Posted: Sat Aug 02, 2014 1:26 pm
by Flip Nel
Baie welkom hier, ons is 'n lekker groep met ouens wat experts in amper elke rigting waaraan jy kan dink, jy gaan dit geniet hier

Re: Louis

Posted: Sat Aug 02, 2014 1:41 pm
by Louis Kriel
Welkom Lewies jy gaan dit geniet hierso!

Re: Louis

Posted: Sat Aug 02, 2014 3:59 pm
by Pvdw
Dis nou kort ek kragtig!!

Welkom Louis, geniet dit hier.

Re: Louis

Posted: Mon Aug 04, 2014 12:44 pm
by jamalley
Welkom, hoop jy geniet dit hier

Re: Louis

Posted: Tue Aug 05, 2014 8:54 am
by Robin
Welkom Louis,hoop jy geniet dit hier.Hier leer jy sommer gou baie nuwe dinge en die mense is meer as bereid om te help as jy vasdraai.