Page 1 of 1
Zuurveld nuweling
Posted: Fri Aug 01, 2014 12:00 pm
by Fanie.308
Jis ek nuut hier van uit die Zuurveld in die Oos-Kaap.
Re: Zuurveld nuweling
Posted: Fri Aug 01, 2014 12:34 pm
by Frikkie Coetzee
Fanie
Van waar is jy? Ek is in Cradock
Re: Zuurveld nuweling
Posted: Tue Aug 05, 2014 8:55 am
by Robin
Welkkom Fanie,hoop jy geniet dit hier.
Re: Zuurveld nuweling
Posted: Tue Aug 05, 2014 12:30 pm
by jamalley
Welkom Fanie, hoop jy geniet dit sommer baie
Re: Zuurveld nuweling
Posted: Tue Aug 05, 2014 4:44 pm
by Fanie.308
Ek is van Humansdorp omgewing
Re: Zuurveld nuweling
Posted: Tue Aug 05, 2014 9:54 pm
by Carel Kolesky
Suurveld klink so Kareedouw se kant toe-was sub a tot matriek daar-bosbok,rooiribbok,vaalribbok en duiker-mooi wereld!
Re: Zuurveld nuweling
Posted: Tue Sep 02, 2014 4:14 pm
by Fanie.308
Jip netso die rooiribokke,bosbok,duikers en grysbokkies is nog volop maar die vaalribokke is deesdae maar skaars .
Re: Zuurveld nuweling
Posted: Tue Sep 02, 2014 4:53 pm
by .303 JAGTER
Welkom Fanie, jy sal dit beslis hier geniet.
groete.
Hennie