Page 1 of 1

Namibia Jag

Posted: Mon Mar 07, 2011 11:06 pm
by Evert
Hi

Ek gaan begin Mei maand in Namibia jag vir Gemsbok, Rooihartbees, springbokke, kud en Zebra.
Ek is gewoond aan bosveld jag en glsd nie vlakte skiet nie.
Is daar enige raad wat ek in gedagte moet hou vir ver skote? Of net enige tips sal wardeur word
Ek gaan met n 300win mag skiet

Re: Namibia Jag

Posted: Mon Mar 07, 2011 11:09 pm
by fanie17
Waar in Namibia gaan jy jag .Die grootste gedeelte is oop bosveld en die skote is nie so lank nie.Watse gewig patroon oorweeg jy.

Re: Namibia Jag

Posted: Thu Mar 10, 2011 1:26 pm
by Evert
Ek gaan so 100km Noord-oos van Windhoek skiet.Ek weet dis maar meestal Bosveld daar maar gaan dan suide toe (Keetmanshoop) en dis wyd skiet daai
Ek gaan met 150gr skiet

Re: Namibia Jag

Posted: Thu Mar 10, 2011 3:49 pm
by foxripper
E-Bird,

100% reg wat Ludwig se "Ken jou trajek, en oefen oefen oefen" maar 300win behoort afstand jou nie te veel te pla nie want hy loop mooi.

Hang af op watse afstand jy jou geweer wil Zero maar jy moet weet hoe hy skiet op 100m, 150m, 200m, 250m, 300m+ Gaan n paar patrone kos maar dis die moeite werd.
As jy jou trajek ken en kan redelik goed afstand skat, is daar geen keer nie.

Groete

Re: Namibia Jag

Posted: Thu Mar 10, 2011 9:41 pm
by fanie17
E-Bird
Ek kon nog nooit my 300wm kry om 150gr te stabiliseer nie,myne het n 1in10 twist,ek doen egter meer as genoeg met 180gr of selfs met 200gr om by die langste skote by te kom,en die swaarder gr verloor nie soveel energie nie.

Re: Namibia Jag

Posted: Sat Mar 12, 2011 3:24 pm
by Evert
Hi

Baie dankie vir al die terug voer wardeur dit baie.
Ek dink ek gaan eerder vir my 180gr of 200gr punte kry vir daai gemsbokke.
So volgende naweek is dit skietbaan toe.

Re: Namibia Jag

Posted: Sat Mar 12, 2011 5:01 pm
by DSBW
E-bird

Ek weet nie waar naby Keetmans jy gaan jag nie? Ek boer so 90km Suid van Keetmans, kan wel vir jou s? dat hierdie jaar in sekere dele moeilik gaan wees a.g.v. lang gras. Oos van Keetmans is daar meer Savanna tipe veld, groot gedeeltes kalk en verder Oos die Kalahari, waar jy beslis gaan sukkel met lang gras.

Ten spyte van die algemene siening dat die Suide slegs lang skote beteken, kan jy met bietjie geduld en tyd aan jou kant al jou springbokke onder die 300 meter skiet, die meeste tussen 200 en 250 meter. As jy in 'n area gaan jag met lang gras kan jy in elk geval nie so ver skiet nie, jy gaan sukkel om die bok te kry.

Lekker jag en geniet ons mooi land.

Dawie

Re: Namibia Jag

Posted: Mon May 09, 2011 2:52 pm
by Evert
So eks terug van my namibia tripie af en dit was ongelooflik.
Ek dink dis n moed vir elke jagter om in Namibia te gaan jag. Dis glad nie soos ek verwag het en heel te mal anders as wat gewoond is aan.
Ek wil net dankie se vir almal se raad ek wardeur dit.

Ons het eerste op n plaas so 60km suid van Otjiwarongo gaan jag.
Dit was verskriklik nat en het baie gesukel om om te beweeg. Het 3 keer vas gesit die eerste dag met die land cruiser en niks geskiet nie.
Op die tweede dag het ons die 2 mooi Rooihartbeeste geskiet.
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 019271.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 019681.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 019591.jpg[/img]
Van daar af is ons suid na n ander plaas toe so 80km noord van Bethanie.
Ons baie mooi springbokke en gemsbokke daar geskiet asook n Berg zebra teen die Namib woestyn.
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 021111.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 021101.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 021131.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 020141.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 020011.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 019931.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 020351.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 020611.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 020501.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 020451.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i559.photobucket.com/albums/ss38 ... 020981.jpg[/img]

Re: Namibia Jag

Posted: Mon May 09, 2011 3:01 pm
by BLOK
Blikskottel maar dis mooi werekd daar waar julle gejag het, en mens kan sien hulle het baie reen gekry kyk net al daai gras in die woestyn. Mooi gegooi en is bly julle het dit geniet.

Blok.