Page 1 of 1

GPS raad asb

Posted: Thu Jul 31, 2014 7:11 pm
by Karooklong
Hi manne ek wil vir my 'n GPS aanskaf.

Gee raad oor maak en modelle - ou in Wildman het 'n Garmin gewys vir R4500, maar hel daar is baie ander goed wat daai geld eers moet koop.

Hier is wat ek sover gekry het : http://www.killerdeals.co.za/garmin-etrex-p-2658.html

Garmin etrex 10 vir R1500 - meer in my prysklas.


Groete

PJ

Re: GPS raad asb

Posted: Thu Jul 31, 2014 7:15 pm
by tripodmvr
Etrex 10 is die basiese model en sal net 'n sekere hoeveelheid punte stoor en funksies hĂȘ. Die 20 is effens duurder, maar het heelwat meer stoorplek. Kyk by kalahari.com en ander plekke vir die beste prys.

Re: GPS raad asb

Posted: Thu Jul 31, 2014 10:48 pm
by Peruvs72
Etrex 20 is so r2200. Vir r500 meer kry jy die 30 wat paar ekstras by het