Page 1 of 1
FITASC Wereld kampioenskap - Top haelgeweerskiet
Posted: Thu Jul 31, 2014 6:47 pm
by tripodmvr
Hier is iets wat plaaslik gebeur en baie oorsese besoekers gaan bring. Kyk op
http://www.hippocreek.co.za.
WORLD FITASC COMPAK SPORTING CLAY SHOOTING CHAMPIONSHIP
HIPPO CREEK SHOOTING CENTRE, SOUTH AFRICA
AUGUST 14TH – 17TH 2014
Re: FITASC Wereld kampioenskap - Top haelgeweerskiet
Posted: Fri Aug 15, 2014 6:32 pm
by tripodmvr
Vandag begin. Kon nog nie op Hippo Creek se webtuiste enige aankondigings sien nie.
Re: FITASC Wereld kampioenskap - Top haelgeweerskiet
Posted: Thu Nov 13, 2014 8:20 am
by 470rigby
TimHubner van SA het gewen met 196/200 (25,24,25,25,24,25,24,24), 'n fantastiese prestasie.
Eerste persoon vanuit Afrika wat wereldkampioen is. Veral merkwaardig omdat hy die "onoorwinlike" George Digweed van Engeland met 2 geklop het, asook Deben Miles van die VSA
Ek is trots om te se ek borg sy ammunisie! Hull natuurlik, die beste in die wereld! Tim skiet met 'n Beretta DT11