Page 1 of 1
Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
Posted: Mon Mar 07, 2011 3:28 pm
by 300Winmag

Excel 2007 onder "Spoed"

Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
Posted: Mon Mar 07, 2011 6:18 pm
by Geno
ek gebruik Point Blank, hy het die funksie om al jou ladings met ballistics te save.
Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
Posted: Mon Mar 07, 2011 7:19 pm
by 300Winmag
Ludwig wrote:
Van der Walt, ek self gebruik huidiglik Excel, maar die program frustreer my vreeslik. Dis nie ideaal vir rekord hou van so baie data nie. Gelukkig is ek in die posisie om 'n ordentelike program te skryf wat kan doen wat ek wil h? hy moet, maar voor ek dit aanpak sou ek graag wou hoor wat dit is wat manne in so program soek. Ek beoog om miskein so iets teen begin 2012 op die mark te sit wat aan al die vereistes van herlaaiers voldoen, so ek doen nou maar so bietjie mark navorsing...

Dis nou goeie nuus!! 2012 is net bietjie ver LOL !!
Ek het 'n program gehad waar jy die die koel (al die make) die dop, primer en kruit kon kies. Dan kon jy die spoed insit. Dit het dan 'n ballistics calculator gehad wat die trajek en dies meer uitgewerk het. Jy kon dan ook op 'n teiken kolle maak soos die spesifieke lading geskiet het. As ek dan bv. die 140gr Hornady kies kon ek na al die verskillende ladings wat ek gehad het gekyk het.
Ek sal kyk of ek dit weer kan kry en vir jou stuur. Dit was vir die 6.5 gewees. Ek het nou maar 2 bokse patrone vir die 300 gelaai so die excel werk nog ok maar dit raak vinnig te veel om net nog 'n kolom by te sit.
Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
Posted: Mon Mar 07, 2011 7:21 pm
by 300Winmag
Point blank !! Dis die een warvan ek gepraat het.
Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
Posted: Tue Mar 08, 2011 8:49 am
by Stefan764
My oplossing vir die probleem is koop meer kalibers en hou een lading per kaliber!
Nou kort ek net n oplossing vir my volgende probleem: KONTANT

Re: Sagteware vir rekord hou van ladings
Posted: Tue Mar 08, 2011 9:40 am
by WillemS
Stef
Kan jy nie dalk voor 2012 met 'n oplossing kom vir daai probleem van jou wat ek ook het nie?
Willem