Page 1 of 1
nuweling
Posted: Thu Jul 31, 2014 11:33 am
by Evert.243
Hi eks nuut hier. siren uit om nog van julle interesanthede te lees
Re: nuweling
Posted: Thu Jul 31, 2014 11:53 am
by tripodmvr
Welkom. Sien jy het al iewers iets op die forum geplaas.
Gee 'n idee van jou belangstelling in die skietsport en van watter deel van die land jy kom.
Re: nuweling
Posted: Thu Jul 31, 2014 11:59 am
by Evert.243
Is maar n plaas seun wat jakke op ons plaas probeer beheer vir wie jag n liefde en passie is. Ek kom van Prieska af.
Re: nuweling
Posted: Fri Aug 01, 2014 10:42 am
by jamalley
Wekom
Re: nuweling
Posted: Fri Aug 08, 2014 10:37 am
by dawiec
welkom