Page 1 of 1
Fobus paddle holster vir Glock 19 Gen4?
Posted: Wed Jul 30, 2014 9:29 pm
by Finfan
Mede forumvriende, waar kry ek Fobus paddle holster vir Glock 19 Gen4 in die hande? Is dit net ek of is hulle skaars om im die hande te kry?
Re: Fobus paddle holster vir Glock 19 Gen4?
Posted: Wed Jul 30, 2014 9:31 pm
by Beer (Christo)
Probeer tac shac. Hulle is op facebook
Re: Fobus paddle holster vir Glock 19 Gen4?
Posted: Wed Jul 30, 2014 9:38 pm
by Arnold
Ek is seker ek het noudie dag by S&O in Stellenbosch van hulle gesien
Re: Fobus paddle holster vir Glock 19 Gen4?
Posted: Wed Jul 30, 2014 9:52 pm
by G-force
Ek is nie n groot fan van fobus nie,hul hou die wapen onsettend vas.Ek glo TacShac kan help,anders probeer by HailstormZA n holster kry.
Re: Fobus paddle holster vir Glock 19 Gen4?
Posted: Wed Jul 30, 2014 9:59 pm
by Finfan
Dankie vir die laatweet!
Re: Fobus paddle holster vir Glock 19 Gen4?
Posted: Thu Jul 31, 2014 7:48 am
by G-force
Scholtzfc as jy n lekker holster wil kry om jou G19 elke dag te dra kyk na die een,ek dra myne in so een:
http://www.hailstormza.com/MTAC-Glock-9 ... p_442.html
As jy n holster wil he om buite jou broek te dra kyk na Geoff Crter s'n,hy is in die kaap:
https://www.facebook.com/media/set/?set ... 535&type=3
Re: Fobus paddle holster vir Glock 19 Gen4?
Posted: Thu Jul 31, 2014 7:57 am
by Arnold
Ek gebruik ook die holsters wat G-Force aanbeveel en kan net saamstem dat hulle goed werk.
Re: Fobus paddle holster vir Glock 19 Gen4?
Posted: Thu Jul 31, 2014 10:07 am
by Finfan
Baie dankie G-Force, dit lyk na praktiese holster en sal uitvind.