Page 1 of 1

Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 11:56 am
by jmb
kan enige van julle ouens my help. Ek soek hierdie program maar weet nie waar in Suid Afrika of by wie mens die disc kan koop nie?

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 12:18 pm
by Frederik
Selfde hier !

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 12:20 pm
by Arnold
Safari & Outdoor het gehad, kontak hulle om te hoor.

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 1:08 pm
by Monrique (SJ)
Wat is die prys van QL?

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 1:56 pm
by Andy
Probeer huntersboma.co.za. Laas wat ek gesien het het hulle gehad.

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 2:02 pm
by Arnold
Maak maar net eers seker of hulle voorraad het voor jy 'n eft doen.

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 3:03 pm
by MJK
Wat is die koste en is dit die moeite werd? ???

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 3:04 pm
by JOHANNIC
Nie as jy met n 308 skiet nie ;D ;D ;D

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 3:44 pm
by Arnold
Dit hang nou regtig af of dit die moeite werd gaan wees. Dit is lekker om mee te speel en sien wat gebeur, maar ek dink vir die ou wat een koeel skiet en sy lading het gaan dit bietjie geld mors wees.

Koop eerder nog 'n boksie of twee koeels :)

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 5:02 pm
by Nico Harris
kos R1500 en SaO het stock!

Re: Quickload 3.6

Posted: Mon Mar 07, 2011 8:53 pm
by jmb
Ja Johan 308s is akkuraat met enigiets so dit sou geldmors wees ek stem. :D Ek het dit by Safari gekry vandag baie dankie ouens. R1500 is korrek. Ek speel met heelwat kalibers en punte so ek dink dat gaan vir my moontlik tyd spaar met lading ontwikkeling. Ek het in elk geval nog nooit nee gese vir 'n nuwe speelding nie. ;D

Re: Quickload 3.6

Posted: Tue Mar 08, 2011 9:45 am
by MJK
JOHANNIC wrote: Nie as jy met n 308 skiet nie ;D ;D ;D

Daars is mos in elk geval nooit probleme met 308 nie - maak dop vol kruit, stamp koeel in en dan gooi hy sub MOA groepe in elk geval... ;) :o ;D