Page 1 of 1

Peregrine data vir 30-06 benodig

Posted: Tue Jul 29, 2014 8:17 am
by Vlakvark Soldaat
Ek het die Peregrine Vrg3 in 180gr gekoop en ek het S365. Winchester doppe reeds 2 keer gevuur. CCI200 primers. Enige lading voorstelle is welkom. Ongelukkig is tyd vir toets ens uit want die jag vind binnekort plaas.

Re: Peregrine data vir 30-06 benodig

Posted: Tue Jul 29, 2014 9:20 am
by Beyers

Re: Peregrine data vir 30-06 benodig

Posted: Tue Jul 29, 2014 10:03 am
by Vlakvark Soldaat
Dankie, is daar iemand wat al die goed getoets het?

Re: Peregrine data vir 30-06 benodig

Posted: Tue Jul 29, 2014 3:15 pm
by gs23139
Hi daar, ek het net 165gr gekry I'm the groep op 54.5gr s365
Volgens peregrine is 52gr optimal vir vrg-2 & 3. Kon nog in edit toets nie.

Re: Peregrine data vir 30-06 benodig

Posted: Tue Jul 29, 2014 3:16 pm
by gs23139
Skies "autocorrect" maak my mal.

Re: Peregrine data vir 30-06 benodig

Posted: Tue Jul 29, 2014 6:14 pm
by tripodmvr
Wees maar versigtig vir watter Lot S365 dryfmiddel jy gebruik. Lotte 71 en 74 is warm - 72 en 76 is weer mak.

Re: Peregrine data vir 30-06 benodig

Posted: Tue Jul 29, 2014 8:53 pm
by Vlakvark Soldaat
Fanks vir daai een, ek het gou gekyk, ek het lot 74.

Re: Peregrine data vir 30-06 benodig

Posted: Wed Jul 30, 2014 9:15 am
by Hugo
Bel Peregrine self en vra vir hulle om te help met n lading, hulle help graag.

Re: Peregrine data vir 30-06 benodig

Posted: Wed Jul 30, 2014 9:46 am
by Capt. Yoda
Hier is wat ek van hul af gekry het vir 30.06.Dalk help dit

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/peregrine_zpsde1a296c.png